Jak de Priester is 'n Afrikaanse sanger, skrywer en kunstenaar. Jak se loopbaan het begin in 2003 na hy die ATKV Crescendo Kompetisie gewen het, dit het hom die geleentheid gegee om sy eerste album getiteld 'Sally Williams Nougat' op te neem. 5 Jaar, 4 albums, 1 digbundel en verskeie vertonings later is Jak se loopbaan steeds besig om te groei.
TOUR DATES & TICKETS
No upcoming shows.
Get notified when they announce a show →